Modulekode | JMK 330 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die klem word geplaas op ’n teoretiese sowel as praktiese inhoudskennis van die spesifieke vakdissipline, asook die effektiewe versameling, analisering, organisering en kritiese evaluering van die kreatiewe proses soos voorgeskryf deur die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) en beleidsdokumente. Die module stel die student in staat om deur probleemstelling, beplanning en aanbieding die leerinhoud as suksesvolle opvoeders verantwoordelik en effektieft e kan onderrig. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App